已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Fisiologie van Sporolactobacillus
[摘要] Sporolactobacillus-isolate is verkry vanaf die mis van verskillendeherbivore diere, asook vanaf die rumen van 'h bees en die finaleafvloeiwater van 'h abattoir. Die isolate toon onderlinge verskilleten opsigte van hulle morfologiese en fisiologiese eienskappe. Eenisolaat (L2404) het selfs verskil ten opsigte van die karakteristiekeeienskap waarop die spesienaam van Sporolactobacillus inulinus berus,naamlik die vermoe om inulien te fermenteer.Die gemiddelde minimum-, maksimum- en optimum pH-waardes vir groeivan Sporolactobacillus was 3,5, 8,0 en 6,5-7,0 onderskeidelik.Die weerstandbiedendheid van Sporolactobacillus teen chemiesepreserveermiddels soos natriumni triet en kaliumsorbaat was relatiefhaag. Spoorontkieming en groei van Sporolactobacillus het plaasgevind-1 tot 'h konsentrasie van 2000 mg.Q natriumnitrie~ geen minimuminhiberende konsentrasie waarby natriumnitriet spoorontkieming engroei volledig geinhibeer het, kon in hierdie studie virSporolactobacillus aangedui word nie. Die minimum inhiberendekonsentrasie kaliumsorbaat wat spoorontkieming en groei van sporesowel as vegetatiewe selle van Sporolactobacillus inulinus ATCC-1 15538 volledig onderdruk het, was 4000 mg.Q kaliumsorbaat. Virdie isolate van Sporolactobacillus het die minimum inhiberendekonsentrasies vir volledige inhibisie van spoorontkieming en groei(5000 mg.Q-1) verskil van die vir vegetatiewe groei (7000 mg.Q-1).Spoorontkieming en groei van Sporolactobacillus vind by relatief laeaw-waardes plaas en die minimum aw-waarde vir spoorontkieming en groeiwas ongeveer 0,88 as aw met gliserol ingestel is. NaCl as voghouerhet 'h toksiese effek (addisioneel tot die inhibisie deur aw-verlaging)op spoorontkieming en groei gehad, terwyl volledige inhibisie by 'haw-waarde van 0,956 gevind is.Die. y D10 -waarde vir spore van Sporolactobacillus-isolate in GYP-sopwas gemiddeld 2,5 kGy en vir vegetatiewe selle 0,35-0,525 kGy •Die antagonisms van 'h Sporolactobacillus-isolaat, L2407, teenspesifieke 8acillus-spesies, kan moontlik aan die produksie vanbakteriosien en/of 'h ander antagonistiese produk toegeskryf word. Alhoewel laboratoriumondersoeke getoon het dat spore vanSporolactobacillus by lae aw-waardes (<0,94) kan ontkiem en groei,ken geen aktiewe spoorontkieming en groei in eksperimentelerakstabiele produkte aangedui word nie. Die verskynsel kan waarskynliktoegeskryf word aan die interaksie van verskillende faktore watin die produk teenwoordig is.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文