已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981)
[摘要] Verlede jaar in Oktobermaand is 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum geopen met die titel Hongaarse Kuns en Handwerk. Die tentoonstelling was deelvan die Hongaarse volk se vyf en twintigste herdenking van die opstand teen Kommunistiese oorheersing in Hongarye. Hierdie skripsie het na aanleiding van daardie uitstalling tot stand gekom.Hierdie skripsie veronderstel nie 'n intensiewe studie oor Hongaarse Volkskunste wees nie (wat wel in Hongarye self deeglik gedoen kan word, maar nie inSuid-Afrika nie), maar is wel 'n poging om die Volkskuns van my land van herkoms aan Suid-Afrikaners bekend te stel.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文