Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek
[摘要] Die oorspronklike doel van hierdie studie wnsdie gee van 'n verhandeling oor die teorie en die praktykvan die interindustrievloei-tegniek en 'n empiriesetoepassing van die tegniek op die ekonomiese stelsel vandie Unie oor die periode 1951 - 1952. Al spoedig egter hetdit geblyk dat die kwantitatiewe gegewens betreffende dieekonomiese lewe van die Unie, altans vir interindustrievloeidoeleindes,nie altyd toereikend was nie, en dit is gevoeldat dit nuttig sou wees om in die studie enige beskouingsmet betrekking tot die metodiek van insameling van diebenodigde statistiese gegewens op te neem.
[发布日期] [发布机构] University of Pretoria
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]