已收录 273170 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns
[摘要] Die gronddoel van hierdie ondersoek is om die belangstellingin die motief van die dier van die veld soos dithom in die skilderkuns in Suid-Afrika openbaar deur die eeuein hooflyne na te vors en om 'n algemene beeld van die verloop hiervan te vorm.Die oorsig gegee in hierdie studie is meer beperktot die uitbeelding van die wildedier in die Suid-Afrikaanseskilderkuns, en bepaal hom daarom by die Suid-Afrikaansewildedier. Daar word dus gepoog om die uitbeelders vandie Suid-Afrikaanse wildedier op te spoor, om van hulleverskillende werke en benaderingswyses te noem en saaklikte bespreek.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文