Die waterverfwerke van Maud Sumner
[摘要] Die doel van hierdie verhandeling is 'n oorsig van die lewe en waterverfkuns van Maud Sumner. Daar is tot dusver relatief min geskryf oor haar werkswyse as waterverf-kunstenares en die omvang van haar skilderkuns. Die kunservaring wat sy in lande soos Engeland en Parys opgedoen het, dra verreikend by tot haar waterverfkuns.
[发布日期] [发布机构] University of Pretoria
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]