已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die verskaffing van FM-sisteme : beroepsvereistes aan die oudioloog
[摘要] Die doel van die studie was om vas te stel of oudioloe daartoe in staat is omte voldoen aan die professionele vereistes wat in hul beroep aan hulle gestelword, met betrekking tot die totale diensleweringspakket in die passing vanFM -sisteme.Daar is van vraelyste gebruik gemaak om die volgende te bepaal: eerstens dieaard van die oudioloe se formele en informele ( ingesluit die bestudering vanbeskikbare literatuur ) opleiding, ten opsigte van FM-sisteme; tweedensoudioloe se professionele evaluering van FM-sisteme; en laastens om 'nbeeld te vorm van die oudioloog se werklike kennis teenoor gewaandekennis. Die navorser bet in totaal 57 vraelyste uitgestuur, van die 57vraelyste is slegs 19 terug ontvang (30% ), dus kan die inligting nieveralgemeen word nie.Daar is bevind dat oudioloe nie daartoe in staat is om te voldoen aan dieprofessionele vereistes van bul beroep ten opsigte van FM-sisteme nie. Dierede biervoor was duidelik - die oudioloog se voorgraadse en nagraadseopleiding was beperk en onvoldoende. 'n Belangrike faset van nagraadseopleiding is die bestudering van literatuur, maar die navorser bet bevind datselfs die vorm van informele opleiding, nie die nodige inligting bevat, en niedie nodige ondersteuning hied om die suksesvolle gebruik van FM-sisteme teverseker nie.Dit is belangrik dat oudioloe bewus gemaak moet word van die impak watbulle bet op die gebruik van FM-sisteme, en dat bulle 'n fassiliterende rolspeel in die hernude aanvraag na en suksesvolle gebruik van FM-sisteme virdie toekoms.Implikasies vir die kliniese situasie, sowel as aanbevelings vtr verderena vorsing word bespreek.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文