已收录 272903 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die ontwikkeling van die skilderkuns in Johannesburg van die begin tot 1920
[摘要] Hierdie studie het sy ontstaan te danke ean die vraag wat ek myself gestel het, waarvandaan tog die groot belangstelling en talentvolle kunsuitinge van die Suid-Afrikaanse kunstenaars in die afgelope veertig jaar gekom het; wie en wat hulle tog nog aangespoor het om die loopbaan te volg. Omdat ek self in Johannesburg werksaam was en dit myns insiens vandag een van die grootstes so nie die grootste kunssentrum in die land is, het ek my ondersoek bepaal tot die ontwikkeling van die skilderkuns van die stad van die begin tot 1920. Juis tot 1920, omdat dan die nuwe stylontwikkeling, die ekspressionisme, sy intrede doen en 'n heeltemal nuwe tydperk inlui. Dat ek daarmee 'n onbeperkte terrein betree het, het ek aanvanklik, totdat ek my ondersoek begin het, nie besef nie.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:19      统一登录查看全文      激活码登录查看全文