Houdingsverandering van toesighouers deur hiddel van bedryfsmaatskaplikewerk-opleiding in 'n bedryfsorganisasie
[摘要] Die navorsing bestaan uit 'n teoretiese uiteensetting met betrekkingtot bedryfsorganisatoriese strukture, stelsels enfunksies, die ontwikkeling van 'n opleidingskursus met betrekkingtot die benutting van die Werknemerhulpprogram en die metingvan die houdings van voormanne teenoor vier-en-twintiggestremdhede.Die resultate van die houdingstudie het negatiewe houdingsteenoor vigs en negatief-geneigde houdings teenoor veneriesesiektes en geestesversteurdheid getoon. Hierdie houdings hetonveranderd gebly na die aanbieding van die opleidingskursuswat as intervensietegniek gebruik is. Betekenisvolle verskillein houdings is gemeet na opleiding teenoor die gestremdhedealkoholisme, oud-gevangene en boggelrug wat aantoon dat bestaandepositiewe houdings, verder versterk is.Die opleidingskursus word as toepaslik beskou vir die opleidingvan toesighouers in die gebruik van die Werknemerhulpprogramen 'n nuttige instrument wat kan bydra tot houdingsveranderingindien opleidingstegnieke aangepas word by die behoeftessoos in die houdingstudie geidentifiseer.
[发布日期] [发布机构] University of Pretoria
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]