已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die ontwerp van grond- en rotsvuldamstrukture
[摘要] Afrikaans: Hierdie verhandeling vorm 'n dokument waarin riglyne met betrekking tot dieantwerp van grand- en rotsvuldamme (vuldamme) vir Suid-Afrikaanse toestandssaamgestel is. Bestaande kennis is gerntegreer en saamgevat. Dieriglyne is veral van toepassing op damme tot 'n maksimum hoogte van 30 m.Ontwerpsaspekte wat 'n invloed op die ekonomie, veiligheid enkonstruksiepraktyk van 'n vuldam het, word bekend gestel. Die inleidende deelis aan die faktore wat 'n invloed op die antwerp het, stappe tydens dieontwerpproses en 'n ontwerpstrategie gewy. Daarna is moontlikedamboumateriale met hul eienskappe en die algemene vuldamsnitteopsommend bespreek. Die noodsaaklikheid en intensiteit vanmateriaal-ondersoeke en fondamentondersoeke word aangespreek.Ontwerppraktyke en riglyne ten opsigte van die volgende aspekte is ingesluit:• verdigting van grand- en rotsvulmateriale;• deursypelingsbeheer en defensiewe ontwerpsaspekte ten opsigte vanlekwater en soliedes deur die wal en fondament;• stabiliteits-, vassakkings- en kraakvormingsbeheer van die wal en fondament;• erosiebeheer ten opsigte van die dele van die wal wat aan die atmosfeerblootgestel is; en• vloedbeheermaatreels vir die kanalisering van vloedwater verby diewal op 'n veilige manier en die bekendstelling van toepaslike vloeduitlope.Dit is bevind dat daar leemtes in sommige velde van vuldamontwerp bestaan enaanbevelings ten opsigte van verdere navorsing word gemaak.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:15      统一登录查看全文      激活码登录查看全文