已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)
[摘要] Die hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik tot die beskikking van die benadeelde party is. Die vraag wat beantwoord moes word is of die actio quanti minoris tot die beskikking is van 'n benadeelde party waar die ooreenkoms gesien is as 'n inruiltransaksie. Dit is van belang omdat die actio quanti minoris net van toepassing was by koopkontrakte. Die uitgangspunt in Janse van Rensburg v Grieve Trust is dat gelyke regte gegee moet word aan beide koper en verkoper en dat die actio quanti minoris toepassing vind op beide inruiltransaksies en koopkontrakte. Dit is tot op datum ons howe se benadering tot toepassing van die aedilisiese aksies. Copyright
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文