已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
A conceptual framework for the marketing of tourism
[摘要] Abstract only in Afrikaans. Hoewel daar gedurende die laaste twee dekades 'n groot verskeidenheid literatuur verskyn het oor toerisme as 'n sosiale verskynsel en as 'n selfstandige bedryf in die ekonomie, is daar steeds 'n groot behoefte aan 'n samehangende raamwerk vir die beskrywing, verklaring en beplanning van die bemarking van toerisme. Hierdie verhandeling verteenwoordig 'n poging om die bemarking van toerisme konseptueel te orden aan die hand van die bekende Vier P's-model van die bemarkingsmengsel. Die toerismeproduk, die prysmeganismes daaraan verbonde, die distribusiesisteme van toerismeprodukte en die promosie van toerisme word elkeen volledig omskryf aan die hand van diepgaande analises van bestaande literatuur. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat dié bemarkingsmengsel wel 'n geldige en bruikbare raamwerk bied vir die ontleding en beplanning van toerismebemarking in meer spesifieke kontekste.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文