已收录 272983 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die rol van die Wolmarans-familie in kerk en staat teen die agtergrond van die Transvaalse geskiedenis tot 1884
[摘要] Uit 'n studie van die lewe van A.D.W. Wolmarans hetdie gedagte ontstaan om eers die lewe en rol van syvoorvaders te ondersoek.Uit die bestudering daarvan het geblyk dat hulle ook'n gruot rol in kerk en stdat gespcel het nat soos hulkind en kleinkind, senator AoD.W. Wolmarans.Met grout belangstelling is v~rdere feite op5ediopen dit het gelei tot nierdie werkstuk oor die lewe en werkvan veral F.G. an F.G.A. Wolmarans in die staatkundige enkerklike lewe van Transvaal tot 1884.Die ondersoek is egter alleen moontlik gemaak deurdie hulp van ander wat my met raad ~n daad bygestaan het.Aan hulle elkeen in die b~sonder my opregto dank.Aan my leier, prof. dr. A.N. Pelzer, my dank vir diegoedkeuring van die titel van hi0rdie verhandeling en sygewaardGerde vriendelike en altyd bereidwillige hulpen leiding met die aanvaring en voltoliing van die werk.My dank aan die personeel van die Transvaalse Argief,in bosonder die in die leeskamer vir hulle vriendelikehulp; aan mnr. Rex, argivaris van die kerkargief van dieNed. Herv. Kerk wat gevraagd en ongevraagd gehelp het endie navorsing aansienlik vargemaklik het; aan mnr. J.A.Pretorius,wat met sy vol program van werksaamhede gewilligwas om die manuskrip taalkundig te versorg; aan mev. H.Bezuidenhoud vir die bareidwilligheid om die tikwerk hiervante doen en dit ook op so 'n keurige wyse asook vir haaraangename hulp met die afrolwerk; aan mnr. J.A. van derWalt, hoof van die Hoerskool Tuine, vir sy toastemming omdie afrolmasjien te mag gebruik; aan my broer dr. A.J.G.Dreyer vir die naslaan van enige dokumente in die KaapseArgief en aan alle vriende wat geduldig ons vriendskapsbandebehou het in die lang tyd van navorsing.Hiermee veral my opregte dank aan my vrou Babs endie kinders Johannes, Willem en Elize vir die Veelvuldigeopofferings wat hulle hulle moes getroos om my in staatte stel om die my selfopgelegde taak te voltooi. Aan myvrou ook my dank vir haar ondersteuning, geduld, besielingen getroue bystand.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文