已收录 268920 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die skilderes Anna Vorster en haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse skilderkuns 1952-1972
[摘要] Die oorspronklike tema van hierdie verhandeling sou gewees het 'n studie van die werk van 'n aantal eietydse Suid-Afrikaanse skilders wat in die landskap of landskapvorme onderwerpe vind vir hulle kuns bv. Gordon Vorster (1928), Eric Laubscher (1927), Kenneth Bakker (1926) en hulle bydrae tot die ontwikkeling van die SuidAfrikaanse skilderkuns na 1945. So 'n studie het geblyk te omvattend te wees en daar is besluit om ons slegs te bepaal by 'n studie van Anna Vorster se werke, haar landskapskildering, figuurskildering en portretkuns tot 1972.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文