Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September
[摘要] Die uitstalling van die Sasol-kunsversameling is vanaf 30Julie tot 13 September 1988 op die kampus van die RandseAfrikaanse Universiteit aangebied. Dit was een van diegrootste uitstallings van kontemporêre Suid-Afrikaanseskilderkuns.Ek het ook hierdie gebeurtenis benut om mymuseumkundeskripsie op te basseer. My doelstellings istweerlei van aard. Aan die een kant wil ek vir die Sasolmaatskappy'n verwysingsdokument daar stel, aangesien dit huleerste uitstalling van die versameling was.Aan die anderkant wil ek ook aan organiseerders en werkersaan kunsuitstallings van so 'n groot omvang 'n paarpraktiese riglyne daar stel. Hierdie riglyne kan as raamwerkdien waarvolgens soortgelyke uitstallings in die toekomsgestruktureer kan word, aangesien die skripsie vanuit 'npraktiese oogpunt benader is.
[发布日期] [发布机构] University of Pretoria
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]