已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika
[摘要] Vertragings in konstruksie-aktiwiteite wat tot verlenging van konstruksietydperkeop bouprojekte lei, hou wesenlike risiko's vir bouhere in en is dikwels bepalend vansukses, al dan nie, daarvanDie kontrakvoorwaardes van toe passing op bouprojekte magtig en verplig argitekteom onder bepaalde omstandighede verlenging van konstruksietydperke toe te staanof te weier. Die geldigheid van die grondslae waarop sodanige verlenging berekenword, word bevraagteken en ondersoekOm rigting aan die studie te gee, word die vergelykbare toedrag van sake op sivielekonstruksieprojekte voorgehou om as maatstaf te dien waarteen die posisie opbouprojekte opgeweeg en geevalueer kan wordDeur middel van ex post facto-navorsing op beskikbare data word ondersoek totwatter mate bouprojekte in Suid-Afrika betyds of laat voltooi word en wat dieordegrootte van tydige voltooiing en oorskryding van die oorspron.klike beplande konstruksietydperke is. Die omvang van vertragings, wat deur individuele faktoreelk afsonderlik op bouprojekte veroorsaak word, word ook ondersoekMet behulp van die ontleding van antwoorde op vraelyste wat aan gekeurderespondente gerig is, word ondersoek of die dienste van 'n onafhanklikebeplanningskonsultant aangewend kan word om in die beplanning en skedulering,sowel as die uitvoering van die werke, die behoeftes/vereistes van beide diebouheer en die aannemer te ondervang'n Meer wetenskaplikverantwoordbare wyse vir die toedeling van die eienaarskapvan speling op bouprojekte en die wenslikheid van sodanige stappe, al dan nie,word op 'n soortgelyke manier ondersoekGemelde ondersoeke lei tot bevindings en gevolgtrekkings wat teenhipotesestellings getoets is. Voorstelle vir verdere navorsing in gebiede aanverwantaan die onderwerp van die proefskrif is gemaak
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文