Die familie-lewe van die Kleurling : met 'n noukeurige ondersoek van die Stellenbosche Kleurling familie
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Stel 'n persoon homself ten doel om een of ander aspek vandie Kleurlingbevolking van Suid-Afrika te behandel, dan verrysdie vraag al dadelik: wat moet in werklikheid onder die benamingKleurling of Kaapse Kleurling verstaan word. Om 'nregte perspektief te kry oor 'n bepaalde aspek van die Kleurlinggemeenskapis dit nodig om eers vas te stel wat ons onder genoemdeterme moet verstaan, en hiertoe is 'n oorsig van dievormingegeskiedenis van daardie geslag noodsaaklik. Met hierdiehistoriese oorsig van die ontstaan van die Kleurlingbevolkingin Suid-Afrika as agtergrond sal ons daartoe kan oorgaan omdie Kleurlingfamilie - die miniatuur van die gemeenskap - vannader te besien.In 1652 land Jan van Riebeeck en sy kleine geselskappie aandie Cabo de Bona Esperance om hier 'n halfwegstasie te stig.Voor hierdie tyd het drie inboorling rasse verstrooid gewoon oordie sub-kontinent van Afrika; met die koms van van Riebeeck maakdie blanke Europeër sy permanente verskyning alhier as vierderas.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]