已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Onderwys aan die Kaap onder die Kompanjie, 1652 - 1795 : 'n kultuur-historiese studie
[摘要] VOORWOORD: Verskillende skrywers het verskillende interpretasies gegee vanwat die eintlike onderwerp van die Geskiedenis van die Onderwysuitmaak. So is nog tot onlangs die beskouing gehuldig dat dit diegeskiedenis van groot opvoedkundiges, hulle lewe en werke, moetweergee. Met dit as uitgangspunt is egter nie 'n goeie insig in sakete verkry nie en is die voorstelling noodwendig eensydig. Vir dieopvatting dat dit 'n geskiedenis van pedagogiese stelsels is, ismiskien meer te se. As hierdie stelsels egter op hulself bly staan enhulle samehang met allerhande ander faktore, met filosofie engodsdiens, met die hele strewe en lewe van die mensheid of tenminste van 'n groot groep van mense, nie gesien word nie, bringdit egter ook nie perspektief nie. Die Geskiedenis van die Onderwysmoet dus meer gesien word as 'n uiteensetting van pedagogiesedenke en doen as 'n deel van 'n groot organiese geheel: die algemenekultuurgeskiedenis van die mensheid.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文