Enkele persoonlikheidskenmerke by essensiele hipertensie-Kleurlingvroue
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Nieteenstaande die feit dat daar groat vooruitgang gemaak is opmediese gebied, kon daar tot nog toe geen eenstemmigheid verkryword oor die aard en etiologie van essensiele hipertensie nie.(Grollman, 1973; Redaksioneel, The Lancet, 1976; Thomas,1973). Nogtans is dié toestand die belangrikste epidemie vandie twintigste eeu en minstens 23 miljoen volwasse Amerikanersly aan hipertensie (Sheps en Kirkpatrick, 1975). Page (1976)het byvoorbeeld aangetoon dat ongeveer vyftien tot twintig persentvan die volwasse bevolking van die Verenigde State van Amerika enander ge1ndustraliseerde volke deur die siekte geaffekteer word.Sommige skrywers ontken die bestaan van essensiele hipertensieas enkele entiteit of siekte en gaan van die standpunt uit datdit 'n patogenetiese heterogene groep afwykings is (Knudsen,Iwai en Dahl, 1973; Pickering, 1955). Volgens Kolb (1973) isdit 'n sistemiese reaksie wat deur 'n verskeidenheid faktoreveroorsaak kan word.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]