Die aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag bevat die eerste resultate van 'n breere ondersoek· na werksafwesighei.d onder Kleurlingwerkers in Kaapsenywerhede .. Dit spruit voort uit vertoe wat deur die KaapseKamer van Nywerhede aan die Departement van Sosiologie van dieUniversiteit van Stellenbosch gerig is. Aangesien tot dusverweinig oorsigtelike navorsing oor die verskynsel van werksafwesigheidgedoen is, moet hierdie projek uiteraard as 'nverkenningstudie beskou word. Om hierdie rede word in hierdieverslag dan ook in hoofsaak aandag gegee aan die aard enomvang van die verskynsel. Teen die agtergrond van diekennis wat nou beskikbaar is, word tans aan verdere aspektevan die verskynsel aandag geskenk, en 'n omvattende verslag salhopelik eersdaags voorberei word.Finansiele steun vir hicrdie projek is goedgunstelik deur dieRaad vir Geesteswetenskaplike Navorsing verleen. Die Raadvir Geest.eswetenskaplike Navorsing is egter nie verantwoordelikvir menings en gevolgtrekkings vervat in hierdie verslag nie.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]