Die moontlikheid van besitsherstel as wesenselement vir die aanwending vandie mandament van spolie
[摘要] INLEIDING: Een van die gevolge van die besit van 'n saak is die feit dat diebesitter op besitsbeskerming geregtig is.Onderliggend aan hierdie beskerming moet die doel wat die reg vervul, gesien word - die vreedsame ordening van die samelewing. Wanorde sal heers in 'n samelewing waar willekeurige en eiegeregtige inbreukmaking op besitsverhoudinge toegelaat word:In the final analysis the protection of possessionis part and parcel of the protection of the peacein a community, which could not be maintained ifevery person who asserts that he has a real rightto a particular thing which is in another person'spossession would be entitled to resort to selfhelp.In hierdie verband verwys skrywers onder meer na die regspolitiekefunksie of die beskermingsimplikasie van besit.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]