已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Bydrae tot die biologie en beheer van die valskodlingmot Cryptophlebia leucotreta (Meyr.) (Lepidoptera : Eucosmidae) op nawels
[摘要] EKSERP: Vanwee die voortdurende probleme wat die valskodlingmot,Cryptoph lebia leucotreta (Meyr.), by die verbouing van nawelsin die Oos-Transvaalse Laeveld daarstel, is 'n indringende studie van hierdie insekprobleem onderneem. Die biologie van die insekis onder sowel laboratorium as natuurlike toestande nagevors.Daar is bevind dat temperatuur 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die insek speel. By 20 tot 30°C het temperatuurstygings die ontwikkeling van die insek laat versnel. By 35°C hetdie lewensduur van die volwasse motte afgeneem en is geen eiers gelê nie .Die valskodlingmot is deur middle van 'n kunsmatige metode geteel om genoegsame proefmateriaal te verkry. Verskeie verbeteringeis in die bestaande tegniek aangebring.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:9      统一登录查看全文      激活码登录查看全文