Sir George Grey en opvoeding in Suid-Afrika
[摘要] INLEIDING: Die onderwys in Suid-Afrika het baie langsaam vooruitgegaan. Die Engelse Goeweneurs aan die Kaap was oor die algemeen onbekwaam en was buitendien so besig met politieke aangeleenthede dat hulle nouliks aandag kon gee a an die opvoeding. Daarom is dit dadelik opvallend wanneer ons 'n Goewaneur kry wat ook vir die geestelike belange van die bevolking 'n ope oog gehad het.So 'n Goeweneur was Sir George Grey, 'n man wat besonder bevoeg was en wat in alle rigtings baie vir Suid-Afrika gedoen het.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]