已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Dr. John Philip se koms na Suid-Afrika en sy werksaamhede tot 1828
[摘要] Voorwoord: Dr Johan Philip, die eerste superintendent van die Londense Sending genootskap in Suid-Afrika.Rondom sy persoon is sedert sy dood in 1851 baie verhale en beelde gebou.In die dertig jaar van sy verblyf in Suid-Afrika was hy voortdurend in die nuus en dikwels die middelpunt van heftige geskille.Na sy dood is hy nog steeds die middelpunt van heftige meningsverskille en word sy naam dikwels gebruik om total verskillende standpunte te verdedig.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:6      统一登录查看全文      激活码登录查看全文