已收录 273176 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Misdaad en drankmisbruik onder kleurlinge
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die jaar 1953 het daar by verskeie personeaan die Universiteit van Stellenbosch die gedagte ontstaandat daar omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek,en veral wat betref die posisie van die Kleurlingbevolkingvan die gebied, gedoen moet word.Onder leiding van prof. C.G.W. Schumann van die Universiteit van Stellenbosch, wat eerste vorm aan die gedagtegegee het, het die idee algemene byval gevind en isonmiddellik besluit om 'n langtermyn-projek met bogenoemdeoogmerke te onderneem. Gedurende 1954 is 'n voorlopige raamwerk en program vir so 'n projek uitgewerk en sedert April 1955, toe die NAsionale Raad vir Sosiale Navorsing sy finansiële steun aan die projek toegesê het, word aktief daaraan gewerk. Die ontstaan van die ondersoek i.v.m. die onderwerp waaroor hierdie spesifieke verhandeling gaan, spruit dus direk uit die doelstelling van die Wes-Kaaplandse Navorsingsprojek.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:9      统一登录查看全文      激活码登录查看全文