Die geskiedenis van houtvoorsiening aan die Kaap, 1652-1795
[摘要] INHOUD: Die inheemse bosse van die teenswoordige Kaapkolonie was die beste ontwikkel gedurende die prehistoriese tyd. Die primitiewe lewenswyse van die Hottentotte en ander inheemse bevolkingsgroepehat min eise aan die bosse gestel. Die bevolking was ook in verhouding klein. Die enigste skade wat aangerig is, was deur bosbrande veroorsaak. In vergelyking met hierdie eenvoudigebehoeftes, het 'n snelle en onoordeelkundige ontginningsedert 1652 plaasgevind.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]