已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die hantering van Polisemie (en die oorvleueling daarvan met Homonimie) in die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal en Verklarende Afrikaanse Woordeboek
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:In hierdie skripsie word die hanteringswyses vanPolisemie en, in samehang daarmee, Homonimie wat deurtwee Afrikaanse woordeboeke gevolg word, ondersoek.Polisemie en Homonimie oorvleuel dikwels in die tweebronne onder bespreking, en dit lei uiteraard tot dieoordra van misleidende inligting aan diewoordeboekgebruiker.Aspekte van sodanige oorvleueling waarna in hierdieskripsie gekyk word, sluit in die geneigdheid tot 'ndiachroniese eerder as 'n sinchroniese indeling,doeblette, nuutskeppings en bykomende betekenisonderskeidings,die grens tussen polisemie en homonimie,die etimologie van woorde, samestellings waar die stamvan die primere betekenisonderskeiding weggegroei het,fleksievorme en enkele afleidings, subwoordelikeleksi kale i terns, ui tdrukkings, konsekwente ordeningvan polisemiese waardes, polisemiese en homonimieseverwysing en woorde wat semanties verbleek het.Ook word 'n voorstel gemaak . vir die konsekwenteordening van homonieme (wat tans op lukrake maniergedoen word). Omdat polisemie en homonimie 'n groot deel vanwoordeboeke beslaan, is dit baie belangrik dathedendaagse leksikograwe ten volle op hoogte van dietwee semantiese kategorieeonderverdeling, asook hoemo etsulkewees, hulleinligting opkonsekwente wyse aan die gebruiker oorgedra moet word.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:8      统一登录查看全文      激活码登录查看全文