Die geskiedenis van die Stellenbosch Hospitaal (1942-2001)
[摘要] Die Queen Victoria Gedenkhospitaal van Stellenbosch, wat sedert 1904 dieStellenbosse gemeenskap bedien het, het as gevolg van 'n groeien~einwonergetal geleidelik 'n gebrek aan ruimte ondervind. Daarom is daargedurende die 1930's pogings aangewend vir die oprigting van 'n groterhospitaal. Hierdie pogings is uiteindelik met sukses bekroon en in 1944 hetdie Stellenbosch Hospitaal sy deure geopen.Spoedig na die opening van die hospitaal is verskeie probleme, soosbyvoorbeeld 'n tekort aan beddens en 'n behoefte aan meer modernemediese toerusting, ondervind. Die Hospitaalraad het deur voortdurendeverto~ tot die Kaapse Provinsiale Administrasie en met die finansi~le steunvan die Stellenbosse gemeenskap daarin geslaag om belangrike modernealgemene en mediese toerusting aan te koop.Die Stellenbosch Hospitaal, in samewerking met die CloetesvilleGemeenskaps Gesondheidsentrum, wat onder die beheer van die hospitaalstaan, se belangrikste doelwit was, en is, om die beste moontlike diens aandie gemeenskap te lewer. Daarom het die Hospitaalraad met verloop van tyd'n omvattende gemeenskaps gesondheidsprogram ontwikkel.Sedert die dae van die Queen Victoria Gedenkhospitaal het die Stellenbossegemeenskap 'n aktiewe rol in die lewering van noodsaaklike hospitaaldienstegespee!. As gevolg van die betrokkenheid en die finansi~le bydraes van diegemeenskap kon die Hospitaalraad noodsaaklike uitbreidings, soos 'nkraamsaal en 'n verpleegsterstehuis finansier. Omdat die gemeenskap besefhet dat dit nie net die staat se verantwoordelikheid was omgesondheidsdienste te lewer nie, is die Aksie Stellenbosch Hospitaal, diegemeenskapsarm van die hospitaal, in 1988 gestig. Hierdie AksieStellenbosch Hospitaal speel dus in 'n tydperk waar staatsfondse beperk is, 'nbelangrike rol om die Stellenbosch Hospitaal doeltreffend te laat funksioneeren om steeds hoe standaarde met betrekking tot gesondheidsorg tehandhaaf.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]