已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Sosiologiese studie van sekere aspekte van die gemeenskap langs die Kafferkuilsrivier in die distrik Riversdal
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: In Januarie 1946 voordat met die ondersoek begin is, is die hele Duinegebied eers deurreis teneinde met die gebied en sy bevolking, die landbouprodukte en vee, asook die leewyse en verspreiding van die bevolking vertroud te raak. Om hierdie doel te kan bereik, is daar by verskillende plase in die gebied besoek afgelê en onderhoude met vooraanstaande en bejaarde persone gevoer. Die volgende taak wat aangespak is was die afbakening van die opname-gebied. 'n Bepaalde groep van die bevolking wat onder betreklik homogene omstandighede leef, wat geografies-geïsoleers woon en waarvan die lede in noue aanraking met mekaar is, is tot studiegebied gekies en bestudeer.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文