已收录 273208 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die Kleurling probleemgesin : 'n studie van dertig Kleurling gesinne in die landdrosdistrikte van Paarl en Wellington
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: As proefbeampte in diens van die Departement Volkswelsyn enPensioene, het dit in die daaglikse kontak met Kleurlinggesinnegeblyk dat daar -n sekere groep kliente onder aandag is wat opgrondvan die aard, omvang en intensiteit van die probleme wat hulle ondervindaanmerklik verskil van die 11normale Kleurling klient. Diemaatskaplike werker het hier te doen met ·n groep kliente wat oorjare en selfs geslagte lank hulp van maatskaplike werk instellingsontvang, sonder aanduidings dat hulle enigsins positief op behandelingreageer en sodoende in die kategorie 11probleemgesinne geklassifiseerword. Heel dikwels is die gesinne dan ook nie alleen vir hulleselfen vir die gemeenskap tot las nie, maar word hulle oo~ deur die maatskaplikewerker as onrehabiliteerbaar opsy geskuif.In die normale gevalledrag van elke werker is daar soveel gesinnewat met net soveel reg op hulp aanspraak maak, wel gewillig is om bystanden hulp te aanvaar en positief op behandeling reageer, dat diesogenaamde probleemgesinne noodgedwonge opsy geskuif word veral vanwee die tydsaspek.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文