已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die verband tussen nikotien-inname, kortikale geaktiveerdheid en ekstraversie by rokers
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Groep ligte rokers en 'n groep strawwe rokers is met mekaar vergelyk tenopsigte van die effek van nikotien-inname op kortikale geaktieerdheid in 'nspanningsituasie en in 'n ontspanningsituasie, beide sander deprivasie vannikotien en nadat hulle daarvan gedepriveer is. Die groepe is ook met hulleonderskeie kontrolegroepe ( geen nikotien-inname tydens die eksperimentele sessie) ten opsigte van kortikale geaktiveerdheid vergelyk. Voorts is daarbepaal of daar 'n verband tussen ekstraversie, neurotisisme, kartikale geaktiveerdheiden getal sigarette gerook by die verskillende groepe rokersbestaan het. Resultate het daarop gedui dat ligte rokers deur 'n lae matevan kortikale geaktiveerdheid en strawwe rokers deur 'n hoe mate van kortikalegeaktiveerdheid gekenmerk word en dat ligte rokers waarskynlik vir diestimulerende effek van nikotien rook. Geen beduidende stimulering was bydie strawwe rokers te bespeur nie. Daar is 'n beduidende positiewe verbandtussen getal sigarette per dag gerook en ekstraversie by die strawwe rokerswat minder as dertig sigarette per dag gerook het gevind.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文