已收录 272983 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Memory is a weapon : the uses of history and myth in selected post-1960 Kenyan, Nigerian and South African plays
[摘要] ENGLISH ABSTRACT:In hierdie proefskrif word gekyk na die verwantskap tussen geskiedenis, mite, geheueen teater. Daar word ook gekyk na die mate waartoe historiese of mitiese toneelstukkegebruik kan word om die amptelike geheue en identiteite, soos deur bewindhebbers inpost-koloniale Nigerie en Kenya geskep, terug kon wen of uit kon daag. Hierdiewerke word dan vergelyk met die soort teater wat tydens die Apartheidbewind inSuid-Afrika geskep is, om verskille en ooreenkomste in die gebruik van historiese enmitiese gegewens te bekyk. Die slotsom is dat een van die belangrikste kenmerke vandie teater in vandag se samelewing sy vermod is om alternatiewe historiese narratiewete ontwikkel wat kan dien as teen-geheue (counter-memory) vir die dominantenarratief van amptelike geskiedenisse. Sodoende bevraagteken die teater dan ook 'nliniere en causale siening van die geskiedenis, maar interpreteer dit eerder asmeervoudig en kompleks.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文