n Ekonomiese ondersoek van besproeiingsboerdery langs die Olifantsrivier (Vredendal), 1956-57
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Hierdie verhandeling is 'n ekonomiese ontleding van boerderye onder die Olifantsrivierbesproeiingskema - Vredendal. Aandag is geskenk aan boerderystelsels - grondgebruik, veehouding ens. - inkomstes en uitgawes, dit wil se die klem val hoofsaaklik op die finansiële aspekte van die boerderye.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]