Kontak en assosiasie van Kleurling met Bantoe in die Kaapse Skiereiland
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1955 het daar by verskeie persone aan die Universiteitvan Stellenbosoh die gedagte onstaan dat daar 'n omvattendestudie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral van die posisie vandie Kleurlingbevolking, van hierdie gebied, gedoen moes word. Die doelvan die ondersoek, die Wes-Kaaplandse Navorsingspro jek wat uit hierdiegedagte ontstaan het, is om 'n sosio-ekonomiese studie van die nie-blankebevolkingegroepe van Wes-Kaapland te maak met spesiale verwysingna die posisie van die Kleurling. Assulks dien hierdie projek verderas 'n noodsaaklike onder-afdeling van 'n sistematiese ondersoek na dieekonomiese posisie en ontwikkelings-moontlikhede van Suid-Afrika en dierasse-vraagstukke wat daarmee saamhang. Hierdie Navorsingsprojek hetin 1955 in aanvang geneem en word gesteun deur die Raad vir Sosiale Navorsing.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]