已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die ontstaan van die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie verhandeling is om vas te stel watter faktore meegewerk het tot die onstaan van die Calvyn Protestantse kerk van Suid-Afrika. Gevolglik word die onstaansgeskiedenis van hierdie Kerk beskrywe om daardeur hierdie faktore na vore te bring en te belig. Teen die agtergronf van die groot aantal kerklike afskeidsbewegings in Afrika vandag, moet ons soek om hierdie afskeiding in die grotere raamwerk van kerklike afskeidings te plaas en dit as behorende tot 'n bepaalde kategorie te definieer.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:7      统一登录查看全文      激活码登录查看全文