已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die inkleding van die liturgiese ruimte van As-Woensdag tot Paassondag : 'n prakties-teologiese besinning
[摘要] ENGLISH ABSTRACT: In hierdie studie word daar gefokus op sommige moontlikhede wat 'n post-moderne samelewing aan die inkleding van die liturgiese ruimte binne die gereformeerde erediens kan bied, ten tye van die liturgiese jaar (meer spesifiek Lydenstyd en Paastyd). Sommige gebruike binne die liturgiese ruimte, veral in die Nederduits Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika word bevraagteken en sommige alternatiewe voorstelle word gebied vir 'n vernuwende inkleding van 'n gereformeerde liturgie, juis aangesien die liturgie 'n lewenswyse is.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:6      统一登录查看全文      激活码登录查看全文