Behoeftes en waardes van kleurlingvroue ten opsigte van behuisingsomstandighede
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: As gevolg van die geweldige behuisingstekort onder Kleurlinge inWes-Kaapland en 'n toenemende ontplooing van Staatsprogramme tenopsigte van die beskikbaarstelling van behuising vir minder gegoede groepe, is kennis van beide die huidige behuisingsopset,asook die behoeftes en waardeoriëntasies van inwoners van hierdieskemas uiters noodsaaklik vir toekomstige beplanning, voorkomingvan foutiewe optrede, asook die daarstelling van 'n evolusionêresamelewing en dus die suksesvolle uitvoering van die Regering sebehuisingsbeleid.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]