The role of discussion in the institutionalisation of a code of conduct/ethics with specific reference to the adoption of a code of conduct by the South African Police Service
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitgangspunt vir hierdie tesis was die deurslaggewende rol wat gesprekvoering kan speel in die suksesvolle institusionalisering en aanvaarding van 'n gedrags- ofetiese kode.Met hierdie uitgangspunt is aanvaar dat kodes 'n opbouende rol kan speel in diekultuur van organisasies en groepe, maar ook in die persoonlike lewens van mense.Om egter duidelikheid te kry oor die wesenlike rol wat kodes wel kan speel, is die'woordeskat' en die wereld van kodes bekyk. Daar word in die prak:tyk ervaar
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]