已收录 273628 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die fonologie en morfologie van westelike Shona
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Dit is nodig geag om hierdie navorsingswerk oor Weste likeShona te doen aangesien daar nog baie weinig op we tenskaplikebasis, of andersins, in die verband gepubl iseer is . Doke hetin 1929 tydens sy taa l ondersoek in Suid -Rh odesi~ reeds me l dinggemaak van die noodsaaklikheid van s o 1n werk; Fortune se ookIin 1959 in die verband dat so 1n taak nie te l ank uit gestelmoet word nie.Uit die navorsingswerk self het dan ook aan die lig gekomdat Westelike Shona gro ot wetenskaplike waarde he t aang e siendit o.a. menige ouer en besondere morfol ogiese vorms bevat watin die re s van die Shonat ale nie v oorkom nie. Verder blyk ditdat die taal mettertyd sal moet uitsterf as daar nie v oorsien i nggemaak word nie dat dit aan diegene wie se moedertaal dit is,op skoal aangebied word nie. (Die leerlinge ontvang tans we lin hulle eerste twee skooljare onderrig in hul moedertaal ,maar dit is heeltemal onvoldoende .) Ook op godsdienstige gebiedword niks of weinig gedoen om die taa l te behou , daarNdebele deurgaans die voertaal is op die gebied .Dit is slegs deur die t oedoen van die ouer geslag , Hatnou aan die uit sterf is, da t die t aal, veral Kalanga , homselfnog so goed gehandhaaf he t teen bv . Ndebele.Westelike Shona kan alleen bly voortbestaan mit s dras tiesestappe geneem word deur die Rhodesiese Regering en veral deurdie betrokke Sendingkerke op die gebied van Literatuur waarinvan Westelike Shona gebruik gemaak word.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文