Die Kaap tydens die eerste Britse bewind, 1795-1803
[摘要] INLEIDING: Teen die einde van die agtiende eeu het die Kaapkolonie se bevolking uit tussen 60 000 en 70 000 siele bestaan. Hiervan was ongeveer 22 000 Christene (van wie ongeveer 20 000 Blankes was), 25 000 slawe en 14 000 Hottentotte. ) Daarbenewens het ook onbekende getalle Boesmans en Bantoes hulle in die noordelike en oostelike dele van die kolonie onderskeidelik bevind.Teen 1795 was daar nog geen noordgrens vir die kolonie vasgestel nie.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]