已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Migrations : Photographic representations of biography, place and entanglement in contemporary South Africa
[摘要] AFRIKAANS OPSOMMING: Die volgende tesis fokus op die lewensverhale van vyf vrouens, elkewe oud, wat afkomstig is van verskillende agtergronde en inStellenbosch Suid Afrika gewoon het as migrante gedurende 2014 en2015. Dié tesis raamwerk volg n praktyk gedrewe studie watgelyktydig fokus op vorme van verteenwoordeging in tweemodaliteite: portuur fotografie, stadsbeeld en landskap; biografiesenarratief en lewensverhale. Die werk lê klem daarop om alternatiewemaniere te vind waarop migrante se subjektiwieteite deur wyse vanfotografie en narratief uitgebeeld kan word, asook die verkenningen wyse waarop spasie, plek, geheue en agentskap bergyp kan word.Teoreties behels die studie 'n kritiese en verkennende aanslag tot diebegrip vanverstrengeling soos dit gekonseptualiseer word deur post-kolonialekultuur teoretikuste Sarah Nuttall en Achille Mbembe, asook diekritiese refleksie op migrante soos verteenwoordig deur Edward Said.Dit word eerstens beryk deur te ky na spesifieke antropologiese enkultureule studies wat migrasie aanspreek; tweedens deur dieselektiewe voorbeelde van Suid Afrikanse gedrukte media; en derdensdeur die analisering van spesifieke foto-gebaseerde kunswerke watsubjektiewe ervarings van migrasie deur middel van rekordnarratiewe en fotografiese dokumentasie uitbeeld. Die praktiesenavorsing is die gids vir die theoretiese tesis; alby is dus verstrengelwat sodoende op die teoretiese inhoud in die vorm van navorsingaanbieding uit brei.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文