Prys- en produksiebeheer in die wynbou van Suid-Afrika
[摘要] INLEIDING: Gedurende die afgelope twee dekades, terwyl die wereld die ekonomiese terugslag van die Eerste Wereld-Oorlog in sy volle felheid beleef het, het prysbeheer in verskeie lande meer en meer op die voorgrond getree. Die feit dat na prysbeheer so gretiglik gegryp word, selfs wanneer demokratiese lande in 'n ekonomiesewurggreep worstel, wys op die feit dat prysbeheer beskou ,is as 'n noodhulpmaatreel. Hoe ernstiger die ekonomiese nood, hoe meer algemeen is prysbeheer.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]