Gesinsbeplanning by die Kleurling : 'n studie van honderd Kleurling-gesinne in Biskop Lavisdorp, Kaapstad
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die noodsaaklikheid van gesinsbeplanning by die Kleurlingword allerweë besef, veral deur persone en instansies wat by materiële hulpverlening, behuising, kindersorgdienste, gesondheidsdienste en toekomsbeplanning van die Kleurlingbevolking as geheelbetrokke is. Daar bestaan dan ook 'n geruime tyd organisasies watgesinsbeplanning deur middel van die beskikbaarstelling van geboortebeperkingsmiddels binne bereik van die Kleurling bring. Tog hetdie verwagte gretigheid om gesinsbeplanning toe te pas agterweëgebly en vind ons nog dat die individuele Kleurlinggesinne swigonder die eise van 'n te groot kindertal.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]