Verskille in tegnologiese hoe vlak mannekrag : persoonlikheidsverskille, kreatiwiteit, leerstyle, werkbelewing
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die persoonlikheidseienskappe van die ingenieurs en wetenskaplikes by die Instituut virMaritieme Tegnologie is ondersoek. Psigometrika en induktiewe metings is aangewendom verskille in hierdie groepe ten opsigte van persoonlikheid, leerstylvoorkeure enwerkbelewing te peil. Geen bestuursnoemenswaardige verskille het tussen die groepein die teikengroep voorgekom nie. Leerstylgroep-gegronde verskille is weI bepaal enbehoort vir bestuursdoeleindes in ag geneem te word.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]