Kooperatiewe wynkelders in Suid-Afrika
[摘要] INLEIDING: Die ontstaan van kooperasiewese kan teruggevoer word na die jaar 1844 toe 28 wewers van Rochdale in Engeland 'n suksesvolle koöperatiewe verbruikswinkel geloods het.Die sogenaamde Rochdale-pioniers word veral onthou vanweë die feit dat hulle die beginsels van koöperasiewese duidelik geformuleer het.In Suid-Afrika speel landboukoöperasie vandag 'n belangrike rol in die bemarking van landbouprodukte, die verskaffing van boerderybenodighede en die lewering van dienste aan boere.Koöperasies is, veral in die beginjare, meesalgestig met die doel om gebreke in die bemarking en verwerking van landbouprodukte te oorbrug. In Suid-Afrika het koöperasiewese ontwikkel sedert die twintigste eeu toe 'n Ier, Mnr. P.J. Hannon na die land gebring is om te dien assuperintendent van landboukoöperasies. Vandaar het dit ontwikkel tot feitlik al die sektore van die landboubedryf inSuid-Afrika.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]