已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Saldanhabaai
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Tot op hede is Saldanhabaai 'n plek wat uiters min aandaggeniet het. In literatuur word dit miskien genoem, dog nooit daarooruitgewei nie; selfs in literatuur wat oor Suidafrikaanse hawens·handel. 'n Wet enskapl ike studie van die omgewing is. daar nog nooitgemaak nie, en behalwe vir die rapporte lat Moller en Heere in 1729en Helmis in 1738 1:1a11 die ou .Politieke raad uitgebring het, ib daarnog nooit·rapporte oor die hawe uitgebring nie. so'n studie is dusglad nie oorbodig nie. Dit is wel meer 'n beskrywende behandeling, maarper slot van rekening is die beskrywing tog die vernaamste taak vandie Geografie.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:7      统一登录查看全文      激活码登录查看全文