已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Ekonomiese ondersoek van die sultana rosyntjie boerdery te Robertson, 1934-1935
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die maak van Sulaana-rosyntjies is alleen beperk tot 'n paar streke in die Unie van Suid-Afrika o.a. Robertson, Worcester en Montagu, wat die vernaamste is in die Westelike en Suidwestelike distrikte van Kaapland. Sultana-boedery is ook later jare op intensiewe skaal voortgesit langs die Grootrivier en wel by Kakamas, Kenhardt en Gordonia. Robertson is egter die streek wat die meeste Sultana rosyntjies produseer, en derhalwe is die streek gekies om 'n studie te maak van die Sultana bedryf. In hierdie distrik maak dit 'n belangrike bedryfstaak van die landbou uit, nie alleen wat produksie en waarde betref nie; maar dit verskaf ook 'n lewensbestaan aan baie families.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文