已收录 273079 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die inheemse reg van die Kavango
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Die vyf stamme van die Kavango het 'n matriliniêr-geordende sosiale sisteem. Matriliniêre sosiale ordening het sekere belangrike gevolge vir die navorser op die terrein van die in heemse reg. In hoofsaak kom dit daarop neer dat 'n man in 'n pat riliniêrgeordende sosiale sisteem beheer oor die reproduksie-vermoëns van sy vrou verkry en terselfdertyd ook absolute beheerreg oor sy kinders. Daar word gese dAt die kinders aan die man en sy linie behoort. In 'n matriliniêre sisteem het die man geen regte op sy kinders nie. Kinders behoort aan die vrou en haar linie. Die moedersbroer speel 'n groot rol in die beheer oor diekinders. Die sosiale band tussen broers en susters is veelsterker ( 'n man se broers het byvoorbeeld 'n sterk aanspra ak op sy besittings, terwyl 'n vrou se kinders deur haar broer beheer word. 'n Vrou se status in die sosiale sisteem is ook hoër as wat die geval in 'n patriliniêre sisteem is, so ook haar status voor die reg. ('n Vrou word byvoorbeeld in 'n patriliniêre sisteem nooit as geregtelik volwasse beskou nie. Voor haar huwelik bly sy onder voogdyskap van haar vader en na haar huwelik onder voogdyskap van haar man. Sou haar huwelik ontbind word val sy wveer onder voogdyskap van haar vader. In 'n matriliniêr-geordendesisteem word 'n vrou gereken net so veel geregtelikvolwasse te wees as 'n man.)
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文