Naivety as an aesthetic factor in Gustav Mahler's Wunderhorn songs
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Hierdie tesif ondersoek die estetiese begripnaiwiteitmet spesifieke verwysing na die Wunderllc:-n-t...;•r.••:ngs van GustavMahler. Die termnai'witr .L kom dikwels in die vroee literatwJr : '1rMahler voor, trouens,Mahler het die term ook self gebruik.Vir die hedendaagse waarnemer is ditnie meer onmiddellik duidelik wat met hierdie termbedoel word nie. Die bekende aanwending daarvan op die terrein van die beeldende kuns is in die verband van beperkte waarde.Daarom word daar in hierdie tesis gepoog om die term in sy historiese konteks tot so ver terug as die sewentiende en agtiende eeu te verstaan.Dit blyk dat Schiller die belangrikstebydrae tot die onderwerpgelewerhet, trouens,hy het die termtot'nbelangrike estetiese begrip ontwikkelin sy Obernaive und sentimentalischeDichtung.VerderwordDes Knaben Wunderhorn,die belangriksteversameling van Duitse volkspoesie,in die konteks van die intellektuele klimaatvandievroeeDuitseRomantiekgeplaas. Mahlerseontdekkingvan die versamelingensygrootbelangstellinginvolksmusiekwordookondr dieloep geneem. Die hoofdeelvan die tesis ondersoekdie vraagin watter mate die begrip, soos deur Schiller ontwikkel, op die musiek en dan spesifiek op Mahler se toonsettings van Wunderhorn-tekste toegepas kan word.Dit wordaangetoon dat die begrip in 'n algemene sin aangewend kan word op voorbeeldevan natuurklanke, kindermusiek en volksmusiek. Hierdie voorbeeldehet alma! 'n sterk invloed op Mahler en word in sy Wunderhorn-stylge'integreer saammet'nbaiepersoonlikebenaderingtotrealisme, insluitendesulkemiddelesoosdienabootsingvannie-musikaleklanke,ruimtelike beweging,spraakintonasieenemosiesofinnerlikenatuur. Mahlerseideevan musiek as 'n atbeeld van die natuur of van die struktuur van die wereld as geheel word ook bespreek. Vervolgens word hierdie kenmerke opuitgebreide wyse aan die handvan voorbeeldeuit die toonsettings self gei'llustreer. Laastens word al die bevindings tot 'n omvangryke reeks gevolgtrekkings saamgevoeg.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]