Gronde van die Piketberg-Portervillegebied
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Die twaalf grondseries wat gedurende die opname in die gebied gedek deur 1 : 50 000 vel, Piketberg 3218DD aangetref is, wordbeskryf. Terselfdertyd word die morfologiese en chemiese eienskappe bespreek, asook die verspreiding en besproeibaarheid van die gonde.Die gronde word in die 7° Benadering geklassifiseer asook in 'n Suid-Afrikaanse sisteem. Die tekortkominge van die 7° Benadering wordbespreek.Moedermateriaal en ook klimaat is die belangrikste grondvormingsfaktore.Oxisols het ontwikkel uit voorafverweerde moedermateriaal terwyl die orige gronde oorwegend Argids is.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]