已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word gekyk na die gevolge van die totale oorheersing van 'nbaie suksesvolle landboubedryf in 'n afgebakende gebied, wat as gevolg vanverskeie faktore in duie gestort het. In die Klein Karoo was so 'n bedryf dievolstruisboerdery, waar ongekende hoë pryse vir volstruisvere tot 1914behaal is waarna die prys geval het en die boerdery –gemeenskap in ellendegedompel is. Die studie konsentreer op die herbopbou van die landbou in dieOudtshoorn-distrik en op die maniere waarop die boere gedwing is ominnoverend te dink om te oorleef. Die fokus van die boere het weggeskuif vandie produksie van volstruisvere en hulle het teruggekeer na die produksie vanbeproefde landbougewasse. Daar is nuut gedink oor hoe om hierdie gewassemeer effektief en meer lewensvatbaar te produseer. Nuwe produkte isbeproef en met die terugkeer van die volstruis as bemarkbare kommoditeit isop die verwerking van die hele volstruis gekonsentreer en nie net op die verenie.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文